Sunday, 10 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 17 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 42:10,12)
10. En die Here het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het. 
12a. En die Here het die einde van Job meer geseën as sy begin. 

Sunday 17 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Job 42:10,12a)
10. And the Lord turned the captivity of Job and restored his fortunes, when he prayed for his friends; also the Lord gave Job twice as much as he had before. 
12a.  And the Lord blessed the latter days of Job more than his beginning. 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 15 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 42:2)
Ek weet dat U alles kan doen en dat geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. 

Friday 15 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Job 42:2)
I know that You can do all things, and that no thought or purpose of Yours can be restrained or thwarted!


(Met God die Vader se genade, goedertierenheid en barmhartigheid,  glo en vertrou ek dat ek die korrekte 'Pêrel' aan u sal deurgee elke dag - volgens die wil van die Vader. 
/
With God the Father's mercy, loving-kindness and grace, I believe and trust that I will be able to present the correct 'Pearl' to you every day - according to the will of the Father. 



'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 14 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 36:11)
As hulle luister en Hom dien, dan bring hulle hul dae deur in voorspoed en hul jare in aangenaamheid. 

Thursday 14 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Job 36:11)
If they obey and serve Him, they will spend their days in prosperity and their years in pleasantness and joy. 


(Met God die Vader se genade, goedertierenheid en barmhartigheid, glo en vertrou ek dat ek die korrekte 'Pêrel' aan u sal deurgee elke dag - volgens die wil van die Vader. 
With God the Father's loving-kindness, mercy and grace, I believe and trust that I will be able to present the correct 'Pearl' to you 
every day - according to the will of the Father.)


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 12 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 33:4)
Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend. 

Tuesday 12 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Job 33:4)
The Spirit of God Has made me, and the breath of the Almighty gives me life. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 11 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Johannes 14:13,14)
13. "En wat julle ook al in My Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. 
14. "As julle iets in My Naam vra, sal Ek dit doen."

Monday 11 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 14:13,14)
13. "And I will do whatever you ask in My Name, so that the Father may be glorified in the Son.  
14. "If you ask anything in My Name, I will do it."
Many thanks to Rosan Marais who kindly shared this powerful statement from: "My life's blessings."




Wednesday, 6 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 10 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 2:16,17)
16. Want alles wat in die wêreld is - die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë, en die grootsheid van die lewe - is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld. 
17. En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig. 

Sunday 10 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 2:16,17)
16. Because all that is in the world (the desire of the flesh and the desire of the eyes, and the arrogance produced by material possessions), is not from the Father but is from the world. 
17. And the world is passing away with all its desires, but the person who does the will of God, remains forever.  


Friday, 1 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 9 July 2016.
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Hebreërs 4:12)
Want die Woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees, gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die gedagtes en oorlegginge van die hart. 
  
Saturday 9 July 2016
(Hebrews  4:12)
For the Word of the Lord is living and active and sharper than any double-edged sword, piercing even to the point in dividing soul from spirit, and joints from marrow, it is able to judge the desires and thoughts of the heart.