Sunday, 8 July 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(
 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 13 Julie 2018. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 11:9-12)
9. "En die stem het die tweede keer my uit die hemel geantwoord: 'Wat God rein gemaak het, mag jy nie onheilig ag nie!'
10. "En dit het drie maal gebeur, en alles is weer opgetrek in die hemel.
11. "En dadelik staan daar drie manne voor die huis waar ek in was, wat van Cesaréa na my gestuur was. 
12. "En die Gees het vir my gesê dat ek saam met hulle moes gaan sonder om te twyfel. En saam met my het ook hierdie ses broeders gegaan, en ons het in die huis van die man ingegaan."

Friday 13 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 11:9-12)
9. But the voice answered a second time from heaven: 'What God Has cleansed and pronounced clean, do not you defile and profane by regarding or calling it common or unhallowed or unclean.'
10. "This occurred three times, and then it was drawn up again into heaven. 
11. "And right then the three men sent to me from Cesarea arrived at the house in which we were, 
12. "and the Holy Spirit instructed me to accompany them without (the least) hesitation or misgivings or discrimination. So these six brethren accompanied me also, and we went into the man's house."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdsg 12 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 11:1- 8)
1. En die apostels en die broeders wat in Judéa was, het gehoor dat die heidene ook die Woord van God aangeneem het,
2. en toe Petrus opgaan na Jerusalem, het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis
3. en gesê: 'By onbesnede manne het jy in die huis gegaan en saam met hulle geëet.'
4. En Petrus het begin en vir hulle die loop van die saak uiteengesit en gesê:
5. "Ek was in die stad Joppe in die gebed, en in 'n verrukking van sinne het ek 'n gesig gesien: 'n voorwerp het uit die hemel neergedaal soos 'n groot laken wat aan die vier hoeke uit die hemel neergelaat word, en dit het by my gekom. 
6. "En toe ek die oë daarop hou en dit waarneem, sien ek die viervoetige diere van die aarde en die wilde en die kruipende diere en die voëls van die hemel. 
7. "En ek hoor 'n stem vir my sê: 'Staan op Petrus, slag en eet!'
8. "Maar ek antwoord: Nooit nie Here, want niks onheiligs of onreins het ooit in my mond ingegaan nie."

Thursday 12 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 11:1-8)
1. Now the apostles and the brethren who were throughout Judea heard (with astonishment) that the Gentiles (heathen) also had received and accepted and welcomed the Word of God, (the doctrine concerning the attainment through Christ, of salvation in the kingdom of God).
2. So when Peter went up to Jerusalem, the circumcision party (certain Jewish Christians) found fault with him (separating themselves from him in a hostile spirit, apposing and disputing and contending with him),
3. saying: 'Why did you go to uncircumcised and (even) eat with them?'
4. But Peter began (at the beginning) and narrated and explained to them step by step (the whole list of events). He said:
5. "I was in the town of Joppa, praying, and (falling) into a trance I saw a vision of something coming down from heaven, like a huge sheet lowered by the four corners; and it descended until it came to me. 
6. "Gazing intently and closely at it, I observed in it (a variety of) four-footed animals and wild beasts and reptiles of the earth, and birds of the air, 
7. "and I heard a voice saying to me: 'Get up Peter, kill and eat.' 
8. "But I said: No, by no means Lord, for nothing common or unhallowed  or (ceremonially) unclean has ever entered my mouth."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VAN ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 14 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 11:13-18)
13. "En hy het ons vertel hoe hy die engel in sy huis sien staan het, en vir hom sê: 'Stuur manne na Joppe en laat vir Simon haal was ook Petrus genoem word; 
14. "'en hy sal woorde tot jou spreek, waardeur jy en jou hele huis gered sal word.'
15. "En toe ek begin spreek, het die Heilige Gees op hulle geval, soos ook op ons in die begin. 
16. "En ek het die Woord van die Here onthou, hoe Hy gesê het: 'Johannes het met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.'
17. "As God dan aan hulle dieselfde gawe gegee het, soos ons wat in die Here Jesus Christus geglo het, wie is ek dan, dat ek God kon verhinder?"
18. En toe hulle dit hoor, het hulle geswyg en God verheerlik en gesê: 'So het God dan ook aan die Heidene die bekering tot die lewe geskenk.'

Saturday 14 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 11:13-18)
13. "And he related to us how he had seen the angel in his house which stood and said to him: 'Send men to Joppa, and bring Simon who is surnamed Peter;
14. "'he will give and explain to you a message by means of which you and all your household (as well) will be saved from eternal death.'
15. "When I began to speak, the Holy Spirit fell on them just as He did on us at the beginning. 
16. "Then I recalled the declaration of the Lord, how He said: 'John indeed baptized with water, but you shall be baptized with the Holy Spirit.'
17. "If then God gave to them the same gift (equally) as He gave to us when we believed in (trusted in, and relied on) the Lord Jesus Christ, who was I and what power or authority had I to interfere or hinder or forbid or withstand God?
18. When they heard this, they were quieted and made no further objection. And they glorified God, saying: 'Then God Has also granted to the Gentiles repentance unto (real) life after resurrection.' 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VAN ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(
 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 16 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 11:25-30)
25. Toe vertrek Bárnabas na Tarsus om Saulus te soek, en toe hy hom kry, het hy hom na Antiochíë gebring,
26. en hulle het 'n hele jaar lank in die gemeente saam vergader en aan 'n aansienlike skare onderwys gegee; en die dissipels is in Antiochíë vir die eerste keer Christene genoem.   
27. En in dié dae het daar profete van Jerusalem na Antiochíë afgekom. 
28. En een van hulle met die naam van Agabus het opgestaan en deur die Heilige Gees te kenne gegee dat daar 'n groot hongersnood oor die hele wêreld sou kom, wat ook gekom het, onder Keiser Claudius. 
29. En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broeders wat in Judéa woon. 
30. En dit het hulle ook gedoen, en dit is deur Bárnabas en Saulus aan die ouderlinge gestuur. 

Monday 16 July 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 11:25-30)
25. Barnabas went on to Tarsus to hunt for Saul. 
26. And when he had found him, he brought him back to Antioch. For a whole year they assembled together with, and were guests of the Church and instructed a large number of people; and in Antioch the disciples were first called Christians. 
27. And during these days prophets (inspired teachers and interpreters of the divine will and purpose), came down from Jerusalem to Antioch. 
28. And one of them named Agabus stood up and prophesied through the Holy Spirit that a great and severe famine would come upon the whole world. And this did occur during the reign of Claudius. 
29. So the disciples resolved to send relief, each according to his own individual ability, (in proportion as he had prospered), to the brethren who lived in Judea. 
30. And so they did, sending their contributions to the elders by the hand of Barnabas and Saul. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 11 Julie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 10:43-48)
43. "Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo,  vergifnes van sonde deur Sy Naam ontvang."
44. En toe Petrus nog besig was om te praat, het die Heilige Gees op almal geval wat die Woord gehoor het.  
45. En die gelowiges uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is. 
46. Want hulle het gehoor hoe hulle in tale praat en God groot maak. Toe het Petrus begin praat:
47. "Niemand kan tog die water weer, dat hierdie mense wat die Heilige Gees net soos ons ontvang het, nie gedoop word nie?"
48. En hy het beveel dat hulle gedoop moet word in die Naam van die Here. Toe het hulle hom gevra om nog 'n paar dae te bly.  

Wednesday 11 July  2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 10:43-48)
43. "To Him all the prophets testify (bear witness) that everyone who believes in Him (who adheres to, trusts in, and relies on Him, giving himself up to Him), receives forgiveness of sins through His Name."
44. While Peter was still speaking these words, the Holy Spirit fell on all who were listening to the message. 
45. And the believers from among the circumcised (the Jews) who came with Peter were surprised and amazed, because the free gift of the Holy Spirit had been bestowed and poured out largely, even on the Gentiles.  
46. For they heard then talking in (unknown) tongues (languages) and extolling and magnifying God. Then Peter asked:
47. "Can anyone forbid or refuse water for baptizing these people, seeing that they have received the Holy Spirit just as we have?" 
48. And he ordered that they be baptized in the Name of Jesus Christ, the Messiah. Then they begged him to stay on there for some days. 