Saturday, 6 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 8 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 4:9-13)

9. Toe bring hy Hom na Jerusalem en stel Hom op die dak van die tempel en sê vir Hom: "As U die Seun van God is, werp Uself hiervandaan neer, 

10. "want daar is geskrywe: 'Hy sal Sy engele bevel gee aangaande U, om U te bewaar, 

11. "'en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien U voet teen 'n klip stamp nie.'"

12. En Jesus antwoord en sê vir hom: "Daar is gesê: 'Jy mag die Here jou God nie versoek nie.'"

13. En toe die duiwel elke versoeking beëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk. 

Monday 8 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 4:9-13)

9. Then he took Him to Jerusalem and set Him on a gable of the temble, and said to Him: "If you are the Son of God, cast Yourself down from here;

10. "for it is written: 'He will give His angels charge over You to guard You and to watch over you closely and carefully;

11. "'and on their hands they will bear You up, lest You strike your foot against a stone.'"

12. And Jesus replied to him: "The scripture says: 'You shall not tempt, (try, test exceedingly) the Lord your God.'"

13. And when the devil had ended every (the complete cycle) of temptation, he (temporarily) left Him (that is, stood off from Him) until another more opportune and favourable time.

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Friday, 5 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 7 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 4:5-8)

5. Toe bring die duiwel Hom op 'n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in 'n oomblik se tyd. 

6. En die duiwel sê vir Hom: "Ek sal U al hierdie mag gee en hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil.

7. "As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort."

8. En Jesus antwoord en sê vir hom: "Gaan weg agter My satan, want daar is geskrywe: 'Die Here jou God moet jy aanbid, en Hom alleen dien.'"

Sunday 7 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 4:5-8)

5. Then the devil took Him up to a high mountain, and showed Him all the kingdoms of the habitable world in a moment of time. 

6. And he said to Him: "To You I will give all this power and authority and their glory (all their magnificence, excellence, preeminence, dignity, and grace), for it has been turned over to me, and I give it to whomever I will,

7. "therefore if You will do homage to and worship me, (just once), it shall be Yours."

8. And Jesus replied to him: "Get behind Me satan! It is written: 'You shall do homage to and worship the Lord your God, and Him only you shall serve.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 6 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 4:1-4)

1. En Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei, 

2. waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in dié dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword. 

3. Toe sê die duiwel vir Hom: "As U die Seun van God is, sê vir hierdie klip dat dit brood moet word."

4. Maar Jesus antwoord en sê vir hom: "Daar is geskrywe: 'Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke Woord van God.'"

Saturday 6 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 4:1-4)

1. Then Jesus, full and controlled by the Holy Spirit, returned from the Jordan and was led in (by) the Holy Spirit, 

2. for (during) forty days in the wilderness, where He was tempted (tried and tested exceedingly by the devil), and He ate nothing during those days, and when they were completed, He was hungry.  

3. Then the devil said to Him: "If You are the Son of God, order this stone to turn into a loaf of bread."

4. And Jesus replied to him: "It is written: 'Man shall not live and be sustained by (on) bread alone, but by every Word and Expression of God.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Wednesday, 3 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 5 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 3:23, 37,38)

23. En Hy, Jesus, was omtrent dertig jaar oud toe Hy begin leer het; en Hy was, soos hulle genoem het, die Seun van Josef, die seun van Eli. 

37. die seun van Metúsala, die seun van Henog, die seun van Jered, die seun van Mahaláleël, die seun van Kenan, 

38. die seun van Enos, die seun van Set, die seun van Adam, die seun van God. 

Friday 5 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 3:23,37,38)

23. Jesus Himself, when He began (His ministry), was about thirty years of age, being the Son, as was supposed, of Joseph, the son of Heli,

37. the son of Methuselah, the son of Enoch, the son of Jared, the son of Mahalaleel, the son of Cainan. 

38. the son of Enos, the son of Seth, the son of Adam, the son of God. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Sondag 14 Januarie 2018.

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 16:16,17)

16. "Drie maal 'n jaar moet al jou manne voor die aangesig van die Here jou God verskyn op die plek wat Hy sal uitkies; op die Fees van die Ongesuurde Brode, en op die Fees van die Weke, en op die Huttefees; en hulle mag nie met leë hande voor die aangesig van die Here verskyn nie:

17. "elkeen volgens die gawe van sy hand, ooreenkomstig die seën van die Here jou God, wat Hy jou gegee het."

Sunday 14 January 2018.

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 16:16,17)

16. "Three times a year shall all your males appear before the Lord your God in the place which He chooses: At the Feast of Unleavened Bread, at the Feast of Weeks, and at the Feast of Tabernacles (or Booths). They shall not appear before the Lord empty handed:

17. "every man shall give as he is able, according to the blessing of the Lord your God which He Has given you."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 15 Januarie 2018.

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 16:18-22)

18. "Regters en opsigters moet jy vir jou aanstel in al jou poorte wat die Here jou God jou sal gee volgens jou stamme; en hulle moet die volk oordeel volgens 'n regverdige regspraak. 

19. "Jy mag die reg nie verdraai nie; jy mag nie partydig wees nie; ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want die geskenk verblind die oë van die wyse, en verdraai die sake van die wat reg het.

20. "Geregtigheid, geregtigheid moet jy najaag dat jy kan lewe en die land in besit kan neem wat die Here jou God jou sal gee. 

21. "Jy mag vir jou nie 'n heilige boomstam - enige boom - plant langs die altaar van die Here jou God, 

wat jy vir jou sal maak nie. 

22. "Ook mag jy vir jou geen klippilaar, wat die Here jou God haat, oprig nie."

Monday 15 January 2018.

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 16:18-22) 

18. "You shall appoint judges and officers in all your towns which the Lord your God gives you, according to your tribes, and they shall judge the people with righteous judgement.  

19. "You shall not misinterpret or misapply judgement, you shall not be partial or take a bribe, for a bribe blinds the eyes of the wise and perverts the words of the righteous. 

20. "Follow what is altogether just (uncompromisingly righteous), that you may live and inherit the land which your God gives you. 

21. "You shall not plant for yourselves any kind of tree dedicated to (the goddess) Asherah beside the altar of the Lord your God, which you shall make. 

22. "Neither shall you set up an idolotrous stone or image, which the Lord your God hates."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Many thanks to Rosan Marais who kindly forwarded this profound pic to me, for use in my blogs. May God bless you and heal your body. dear litlle lady! Let it be according to your faith in the Almighty God!  

Tuesday, 2 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 4 Januarie 2018.

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 3:17-22)

17. "Sy skop is in Sy hand, en Hy sal Sy dorsvloer deur en deur skoonmaak, en Sy koring saambring in Sy skuur, maar die kaf met onuitbluslike vuur verbrand."

18. Hy het dan ook met baie ander vermaninge, die evangelie aan die volk verkondig. 

19. Maar toe Herodes die viervors deur hom bestraf is oor Heródias, die vrou van Filippus sy broer, en oor al die slegte dinge wat Herodes gedoen het, 

20. het hy by alles nog dit gevoeg, dat hy Johannes in die gevangenis opgesluit het. 

21. En toe die hele volk gedoop en Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan;

22. en die Heilige Gees het in liggaamlike Gedaante soos 'n duif op Hom neergedaal; en 'n Stem het uit die hemel gekom wat sê: "U is My geliefde Seun; in U het Ek 'n welbehae!"

Thursday 4 January 2018.

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 3:17-22)

17. "His winnowing shovel (fork) is in His hand to thoroughly clear and cleanse His (threshing) floor, and to gather the wheat and store it in the granary, but the chaff He will burn with fire that cannot be extinguised."

18. So with many other (various) appeals and admonitions he preached the good news (the Gospel) to the people. 

19. But Herod the tetrarch, who had been (repeatedly) told about his fault and reproved with rebuke, producing conviction by (John) for (having) Herodias, his brother's wife, and for all the wicked things that Herod had done, -

20. added this to them all - that he shut up John in prison. 

21. Now when all the people were baptized, and when Jesus also had been baptized, and (while He was still) praying, the (visible) heaven was opened, -

22. and the Holy Spirit descended upon Him in bodily form like a dove, and a Voice came from heaven saying: "You are My Son, My Beloved! In You I Am well pleased and find delight!"