Tuesday, 19 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 21 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 1:46-51)

46. "En Maria het gesê: "My siel maak die Here groot,

47. "en my gees is verheug in God, my Saligmaker;

48. "omdat Hy die nederige toestand van Sy diensmaagd aangesien het; want kyk, van nou af sal al die geslagte my salig noem. 

49. "Want Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen, en heilig is Sy Naam. 

50. "En Sy barmhartigheid is van geslag tot geslag, vir die wat Hom vrees. 

51. "Hy het deur Sy arm kragtige dade gedoen. Hoogmoediges in die gedagtes van hulle hart, het Hy hulle verstrooi."

Thursday 21 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 1:46-51)

46. And Mary said: "My soul glorifies the Lord, 

47. "and my spirit rejoices in God my Saviour,   

48.  "for He Has been mindful of the humble state of His servant, from now on all generations will call me blessed,

49. "for the Mighty One Has done great things for me - holy is His Name.

50. "His mercy extends to those who fear Him, from generation to generation. 

51. "He Has performed mighty things with His arm; and He scattered those who are proud in their inmost thoughts."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 20 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 16:1-3)

1. "Onderhou die maand Abib, en hou Pasga vir die Here jou God; want in die maand Abib het die Here jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei. 

2. "En jy moet vir die Here jou God as Pasga kleinvee en beeste slag, op die plek wat die Here sal uitkies, om Sy Naam daar te laat woon. 

3. "Jy mag geen gesuurde brood daarby eet nie; sewe dae lank moet jy ongesuurde brode daarby eet, brood van ellende - want baie haastig het jy uit Egipteland uitgetrek - sodat jy al die dae van jou lewe, die dag van jou uittog uit Egipteland in gedagte kan hou."

Wednesday 20 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 16:1-3)

1. "Observe the month of Abib, and keep the Passover to the Lord your God, for in the month of Abib the Lord your God brought you out of the land of Egypt by night. 

2. "You shall offer the Passover sacrifice to the Lord your God from the flock or the herd in the place where the Lord will choose to make His Name (and His presence) dwell. 

3. "You shall eat no leavened bread with it; for seven days you shall eat it with unleavened bread, the bread of affliction - for you fled from the land of Egypt in haste - that all the days of your life you may (earnestly) remember the day when you came out of Egypt."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Dinsdag 19 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 15:19-23)

19. "Al die eersgeborenes van die manlike geslag wat onder jou beeste en onder jou kleinvee aankom, moet jy aan die Here jou God heilig; jy mag nie werk met die eersgeborenes van jou beeste, en die eersgeborenes van jou kleinvee nie skeer nie.  

20. "Voor die aangesig van die Here jou God moet jy dit jaar vir jaar eet op die plek wat die Here jou God sal uitkies, jy en jou huis,

21. "maar as daar 'n liggaamsgebrek aan is - lam of blind, enige lelike gebrek - dan moet jy dit nie aan die Here jou God offer nie;

22. "in jou poorte moet jy dit eet, die onreine en die reine saam, soos die gemsbok en die takbok. 

23. "Net die bloed mag jy nie eet nie; jy moet dit op die grond uitgooi soos water."

Tuesday 19 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 15:19-23)

19. "All the firstborn males that come from your herd and your flock, you shall sanctify to the Lord your God; you shall do no work with the fistborn of your herd, nor shear the firstborn of your flock. 

20. "You and your household shall eat it before the Lord your God, year by year in the place which the Lord chooses. 

21. "But if there is a defect in it, if it is lame or blind or has any serious defect, you shall not sacrifice it to the Lord your God. 

22. "You may eat it within your gates, the unclean and the clean person alike may eat it, as if it were a gazelle or a deer. 

23. "Only you shall not eat its blood; you shall pour it on the ground like water."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 19 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 136:23-26)

23. Wat in ons vernedering aan ons gedink het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid,

24. en ons van ons teëstanders losgeruk het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 

25. Wat voedsel gee aan alle vlees, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 

26. Loof die God van die hemel, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

Tuesday 19 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 136:23-26)

23. He remembered us in our lowly state, for His mercy endures forever;

24. and rescued us from our enemies, for His mercy endures forever; 

25. Who gives food to all flesh, for His mercy endures forever.  

26. Oh, give thanks to the God of heaven! For His mercy endures forever. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Monday, 18 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 18 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:37-39)

37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. 

38. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede  of magte, of teenwoordige of toekomende dinge;

39. of hoogte of diepte, of enige ander skepsel, ons sal kan skei van die liefde van God, wat daar in Christus Jesus onse Here is nie. 

Monday 18 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Romans 8:37-39)

37. Yet in all these things we are more than conquerors through Him Who loved us. 

38. For I am persuaded that neither death nor life, nor angels nor principalities nor powers, nor things present nor things to come, 

39. nor height nor depth, nor any other created thing, shall be able to seperate us from the love of God, which is in Christ Jesus our Lord.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 18 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 15:15-18)

15. "En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf in Egipteland was, en dat die Here jou God jou verlos het; daarom beveel ek jou vandag hierdie saak. 

16. "Maar as hy vir jou sê: 'Ek wil nie van jou weggaan nie - aangesien hy jou en jou huis liefhet, omdat dit vir hom goed was by jou - 

17. "dan moet jy 'n els neem en dit deur sy oor en in die deur steek, sodat hy vir altyd jou slaaf word; en ook met jou slavin moet jy dieselfde doen. 

18. "Dit moet nie hard in jou oë wees as jy hom as vryman van jou laat weggaan nie, want die dubbele loon van 'n dagloner het hy vir jou ses jaar lank ingedien; en die Here jou God sal jou seën in alles wat jy doen."

Monday 18 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 15:15-18)

15. "You shall remember that you were a slave in the land of Egypt, and the Lord your God redeemed you; therefore I command you this thing today. 

16. "And if it happens that he say to you: 'I will not go away from you,' because he loves you and your house, since he prospers with you, 

17. "then youa shall take an awl and thrust it through his ear to the door, and he shall be your servant forever. Also to your female servant you shall do likewise. 

18. "It shall not seem hard to you when you send him away free from you; for he has been worth a double hired servant in serving you six years. Then the Lord your God will bless you in all that you do."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Sunday, 17 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 17 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Hebreërs 4:14-16)

14. Terwyl ons dan 'n groot Hoëpriester het, wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. 

15. Want ons het nie 'n Hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar Een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. 

16. Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind, om op die regte tyd gehelp te word. 

Sunday 17 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Hebrews 4:14-16)

14. Seeing then that we have a great High Priest Who Has passed through the heavens. Jesus, the Son of God, let us hold fast our confession. 

15. For we do not have a High Priest who cannot sympathize with our weaknesses, but was in all points tempted as we are, yet without sin. 

16. Let us therefore come boldly to the throne of grace, that we may obtain mercy and find grace to help, in time of need. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Many thanks to whoever has sent this very appropriate photo to me. May God bless you richly.