Saturday, 16 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Sondag 17 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 15:10-14)

10. "Jy moet aan hom gewillig gee, en jou hart moet nie bedroef wees as jy aan hom gee nie; want ter wille hiervan sal die Here jou God jou seën in al jou werk en in alles waar jy jou hand aan slaan. 

11. "Want die arme sal in die land nie ontbreek nie; daarom gee Ek jou bevel en sê: 'Jy moet jou hand wyd oopmaak vir jou broer, vir die ellendige en die arme in jou land. 

12. "As jou broer, 'n Hebreeuse man of 'n Hebreeuse vrou, hom of haar aan jou verkoop, moet hy jou ses jaar lank dien, maar in die sewende jaar moet jy hom as vryman van jou laat weggaan.

13. "En as jy hom as vryman van jou laat weggaan, moet jy hom nie met leë hande laat weggaan nie. 

14. "Jy moet hom 'n behoorlike voorraad saamgee, van jou kleinvee en jou dorsvloer en jou wynpers; waarin die Here jou God jou geseën het, daarvan moet jy aan hom gee."

Sunday 17 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 15:10-14)

10. "You shall surely give to him, and your heart should not be grieved when you give to him, because for this thing the Lord your God will bless you in all your works, and in all to which you put your hand. 

11. "For the poor will never cease from the land; therefore I command you saying: 'You shall open your hand wide to your brother, to your poor and your needy in your land.'

12. "If your brother. A Hebrew man or a Hebrew woman, is sold to you and serves you six years, then in the seventh year you shall let him go free from you. 

13. "And when you send him away free from you, you shall not let him go away empty-hsnded;

14. "you shall supply him liberally from your flock, from your threshing floor, and from your winepress. From what the Lord Has blessed you with, you shall give to him."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Friday, 15 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 16 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 15:6-9)

6. "Want die Here jou God seën jou soos Hy jou beloof het, sodat jy aan baie nasies sal uitleen, maar self nie hoef te leen nie; en jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie. 

7. "As daar by jou 'n arme is, een uit jou broers, in die land wat die Here jou God jou sal gee, dan moet jy jou hart nie verhard, en jou hand nie toehou vir jou arm broer nie.

8. "Maar jy moet jou hand wyd oopmaak vir hom, en jy moet gewillig aan hom leen, genoegsaam vir sy behoefte wat hom ontbreek. 

9. "Neem jou in ag dat daar in jou hart geen slegte gedagte is nie, naamlik: 'Die sewende jaar, die jaar van kwytskelding, is naby' - en jou oog dan jou broer skeef aankyk, en jy hom niks gee nie, en hy teen jou na die Here roep, en dit sonde in jou word."

Saturday 16 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 15:6-9)

6. "For the Lord your God will bless you just as He promised you; you shall lend to many nations, but you shall not borrow; you shall reign over many nations, but they shall not reign over you. 

7. "If there is among you a poor man of your brethren, within any of the gates of the land which the Lord your God is giving you, you shall not harden your heart, nor shut your hand from your poor brother,

8. "but you shall open your hand wide to him and willingly lend him sufficiently for his need, whatever he needs. 

9. "Beware lest there be a wicked thought in yout heart, saying: 'The seventh year, the year of release is at hand,' and your eye will be evil against your poor brother, and you give him nothing, and he cry out to the Lord against you, and it becomes sin against you."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Thursday, 14 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA' BLOG

Friday 15 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 15:1-5)

1. "At the end of every seven years you shall grant a release of debts. 

2. "And this is the form of release: Every creditor who has lent anything to his neighbour, shall release it, he shall not require it of his neighbour or his brother, because it is called the Lord's release.  

3. "Of a foreigner you may require it; but you shall give up your claim to what is owed by your brother,

4. "However, there should be no poor among you. for the Lord will greatly bless you in the land which the Lord your God is giving you to possess as an inheritance - 

5. "only if you carefully obey the voice of the Lord your God, to observe with care all these commandments which I command you today." 

Vrydag 15 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 15:1-5)

1. "Aan die einde van sewe jaar, moet jy 'n kwytskelding laat plaasvind. 

2. "En dit is die saak van die kwytskelding: elke skuldeiser moet kwytskeld wat hy aan sy naaste geleen het; hy moet sy naaste en sy broer nie aanmaan nie; want tot eer van die Here is daar 'n kwytskelding uitgeroep. 

3. "Die uitlander mag jy aanmaan; maar wat jy by jou broer het, moet jou hand kwytskeld.

4. "Maar daar moet geen arme by jou wees nie, want die Here sal jou ryklik seën in die land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee om dit in besit te neem;

5. "as jy net goed luister na die stem van die Here jou God, om sorgvuldig te hou al hierdie gebooie wat ek jou vandag beveel."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 15 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:31b)

As God vir ons is, wie kan teen ons wees?

Friday 15 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Romans 8:31b)

If God is for us, who can be against us?

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 14 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

( Romeine 5:5)

Die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees, wat aan ons gegee is. 

Thursday 14 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Romans 5:5)

Now hope does not disappoint, because the love of Gof Has been poured out in our hearts by the Holy Spirit, Who was given to us. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Wednesday, 13 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 14 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:25-29)

25. "Dan moet jy dit tot geld maak, en die geld in jou hand bind en na die plek gaan wat die Here jou God sal uitkies. 

26. "Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer, vir beeste en kleinvee, en wyn en sterk drank, en vir alles wat jou siel van jou begeer, en jy moet daar eet voor die aangesig van die Here jou God, en vrolik wees, jy en jou huis. 

27. "Maar die Leviet wat in jou poorte is, hom moet jy nie aan sy lot oorlaat nie, want hy het geen deel of erfenis saam met jou nie. 

28. "Aan die einde van drie jaar moet jy uitbring al die tiendes van jou opbrings in die jaar, en in jou poorte wegsit;

29. "dan moet Leviet kom - omdat hy geen deel of erfenis saam met jou het nie - en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is, en hulle moet eet en versadig word, sodat die Here jou God jou kan seën, in al die werk van jou hand, wat jy doen."

Thursday 14 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 14:25-29)

25. "Then you shall exchange it for money, take the money in your hand, and go to the place the Lord your God chooses. 

26. "And you shall spend that money, for whatever your heart desires: for oxen or sheep, for wine or similar drink, for whatever your heart desires; you shall eat there before the Lord your God, and you shall rejoice, you and your household.  

27. "You shall not forsake the Levite who is inside your gates, for he has no part nor inheritance with you. 

28. "And at the end of every third year, you shall bring out the tithe of your produce of that year, and store it up within your gates. 

29. "And the Levite, because he has no portion nor inheritance with you, and the stranger and the fatherless and the widow who are within your gates, may come and eat and be satisfied, that the Lord your God may bless you in all the work of your hand, which you do."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more. 

Monday, 11 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 13 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:19-25)

19. "En al die insekte met vlerke moet vir jou onrein wees; hulle mag nie geëet word nie. 

20. "Al die rein voëls mag julle eet. 

21. "Julle mag geen aas eet nie; vir die vreemdeling wat in jou poorte is, kan jy dit gee, dat hy dit eet, of jy kan dit aan 'n uitlander verkoop; want jy is 'n heilige volk aan die Here jou God. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie. 

22. "Jy moet noukeurig die hele opbrings van jou saad - wat jaar vir jaar uit die land uitspruit - vertien. 

23. "En jy moet voor die aangesig van die Here jou God op die plek wat Hy sal uitkies om Sy Naam daar te laat woon, die tiendes eet van jou koring, van jou mos en van jou olie, en die eersgeborenes van jou beeste en jou kleinvee, dat jy kan leer om die Here jou God altyd te vrees. 

24. "En as die pad vir jou te lank is, as jy dit nie kan vervoer nie, omdat die plek wat die Here jou God sal uitkies om Sy Naam daar te vestig, te ver van jou af is, as die Here jou God jou sal seën, 

25. "dan moet jy dit tot geld maak, en die geld in jou hand bind, en na die plek gaan wat die Here jou God sal uitkies."

Wednesday 13 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 14:19-25)

19. "Also every creeping thing that flies is unclean for you; they shall not be eaten. 

20. "You may eat all clean birds. 

21. "You shall not eat anything that dies of itself; you may give it to the alien who is within your gates, that he may eat it, or you may sell it to a foreigner; for you are a holy people to the Lord your God. You shall not boil a young goat in its mother's milk. 

22. "You shall truly tithe all the increase of your grain that the field produces year by year. 

23. "And you shall eat before the Lord your God, in the place where He chooses to make His Name abide, the tithe of your grain and your new wine and your oil, of the firstborn of your herds and your flocks, that you may learn to fear the Lord your God always. 

24. "But if the journey is too long for you, so that you are not able to carry the tithe, or if the place where the Lord your God chooses to put His Name is too far from you, when the Lord your God Has blessed you,

25. "then you shall exchange it for money, take the money in your hand, and go to the place which the Lord your God chooses."