Thursday, 14 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 15 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 8:31b)

As God vir ons is, wie kan teen ons wees?

Friday 15 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Romans 8:31b)

If God is for us, who can be against us?

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 14 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

( Romeine 5:5)

Die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees, wat aan ons gegee is. 

Thursday 14 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Romans 5:5)

Now hope does not disappoint, because the love of Gof Has been poured out in our hearts by the Holy Spirit, Who was given to us. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Wednesday, 13 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 14 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:25-29)

25. "Dan moet jy dit tot geld maak, en die geld in jou hand bind en na die plek gaan wat die Here jou God sal uitkies. 

26. "Dan moet jy die geld gee vir alles wat jou siel begeer, vir beeste en kleinvee, en wyn en sterk drank, en vir alles wat jou siel van jou begeer, en jy moet daar eet voor die aangesig van die Here jou God, en vrolik wees, jy en jou huis. 

27. "Maar die Leviet wat in jou poorte is, hom moet jy nie aan sy lot oorlaat nie, want hy het geen deel of erfenis saam met jou nie. 

28. "Aan die einde van drie jaar moet jy uitbring al die tiendes van jou opbrings in die jaar, en in jou poorte wegsit;

29. "dan moet Leviet kom - omdat hy geen deel of erfenis saam met jou het nie - en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat in jou poorte is, en hulle moet eet en versadig word, sodat die Here jou God jou kan seën, in al die werk van jou hand, wat jy doen."

Thursday 14 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 14:25-29)

25. "Then you shall exchange it for money, take the money in your hand, and go to the place the Lord your God chooses. 

26. "And you shall spend that money, for whatever your heart desires: for oxen or sheep, for wine or similar drink, for whatever your heart desires; you shall eat there before the Lord your God, and you shall rejoice, you and your household.  

27. "You shall not forsake the Levite who is inside your gates, for he has no part nor inheritance with you. 

28. "And at the end of every third year, you shall bring out the tithe of your produce of that year, and store it up within your gates. 

29. "And the Levite, because he has no portion nor inheritance with you, and the stranger and the fatherless and the widow who are within your gates, may come and eat and be satisfied, that the Lord your God may bless you in all the work of your hand, which you do."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more. 

Monday, 11 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 13 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:19-25)

19. "En al die insekte met vlerke moet vir jou onrein wees; hulle mag nie geëet word nie. 

20. "Al die rein voëls mag julle eet. 

21. "Julle mag geen aas eet nie; vir die vreemdeling wat in jou poorte is, kan jy dit gee, dat hy dit eet, of jy kan dit aan 'n uitlander verkoop; want jy is 'n heilige volk aan die Here jou God. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie. 

22. "Jy moet noukeurig die hele opbrings van jou saad - wat jaar vir jaar uit die land uitspruit - vertien. 

23. "En jy moet voor die aangesig van die Here jou God op die plek wat Hy sal uitkies om Sy Naam daar te laat woon, die tiendes eet van jou koring, van jou mos en van jou olie, en die eersgeborenes van jou beeste en jou kleinvee, dat jy kan leer om die Here jou God altyd te vrees. 

24. "En as die pad vir jou te lank is, as jy dit nie kan vervoer nie, omdat die plek wat die Here jou God sal uitkies om Sy Naam daar te vestig, te ver van jou af is, as die Here jou God jou sal seën, 

25. "dan moet jy dit tot geld maak, en die geld in jou hand bind, en na die plek gaan wat die Here jou God sal uitkies."

Wednesday 13 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 14:19-25)

19. "Also every creeping thing that flies is unclean for you; they shall not be eaten. 

20. "You may eat all clean birds. 

21. "You shall not eat anything that dies of itself; you may give it to the alien who is within your gates, that he may eat it, or you may sell it to a foreigner; for you are a holy people to the Lord your God. You shall not boil a young goat in its mother's milk. 

22. "You shall truly tithe all the increase of your grain that the field produces year by year. 

23. "And you shall eat before the Lord your God, in the place where He chooses to make His Name abide, the tithe of your grain and your new wine and your oil, of the firstborn of your herds and your flocks, that you may learn to fear the Lord your God always. 

24. "But if the journey is too long for you, so that you are not able to carry the tithe, or if the place where the Lord your God chooses to put His Name is too far from you, when the Lord your God Has blessed you,

25. "then you shall exchange it for money, take the money in your hand, and go to the place which the Lord your God chooses."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 13 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 22:25-27)

25. Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag en verfoei, en Sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe dié hom aangeroep het om hulp.  

26. Van U kom my lof in 'n groot vergadering; ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees. 

27. Die ootmoediges sal eet en versadig word; hulle sal die Here prys wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe!

Wednesday 13 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm. 22;24-26)

24. For He Has not despised nor abhored the affliction of the afflicted; nor Has He hidden His face from Him; but when He cried to Him, He heard. 

25. My praise shall be of You in the great assembly; I will pay My vows before those who fear Him. 

26. The poor shall eat and be satisfied; those who seek Him will praise the Lord. Let Your heart live forever!

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Sunday, 10 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 11 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 139:23,24)

23. Deurgrond my O God, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes; 

24. en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

Monday 11 Desember 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 139:23,24)

23. Search me O God, and know my heart; test me and know my anxious thoughts. 

24. See if there is any offensive way in me, and lead me in the way everlasting!

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Saturday, 9 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 11 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:7-18)

7. "Maar die volgende mag julle nie eet nie van die wat herkou, en van die wat gesplitste kloue het: die kameel en die haas en die das, want hulle herkou maar het geen gesplitste kloue nie - onrein is hulle vir julle;

8. "ook die vark, want hy het gesplitste kloue, maar is geen herkouer nie - onrein is hy vir julle. Van hulle vleis mag julle nie eet, en hulle aas mag julle nie aanraak nie. 

9. "Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet. 

10. "Maar alles wat geen vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie, onrein is dit vir julle. 

11. "Al die rein voëls mag julle eet. 

12. "Maar dit is wat julle uit hulle nie mag eet nie: die arend en die lammervanger en die aasvoël;

13. "en die kuikendief en die valk, en die gier na sy soorte; 

14. "en elke kraai na sy soorte;

15. "en die volstruis en die naguil en die seemeeu, en die klein valk na sy soorte;

16. "en die steenuil, en die steunuil, en die silweruil;

17. "en die pelikaan en die klein-aasvoël en die visvanger;

18. "en die groot-sprinkaanvoël en die reier na sy soorte, en die hoep-hoep en die vlermuis."

Monday 11 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy14:7-18)

7. "However, of those who chew the cud or that have a split hoof completely divided - you may not eat the camel, the rabbit or the coney. Although they chew the cud, they do not have a split hoof, they are  ceremonially unclean for you. 

8. "The pig is also unclean; although it has a split hoof, it does not chew the cud. You are not to eat their meat or touch their carcasses. 

9. "Of all the creatures living in the water, you may eat any that has fins and scales. 

10. "But anything that does not have fins and scales you may not eat; for you it is unclean. 

11. "You may eat any clean bird.  

12. "But these you may not eat: the eagle, the vulture, the buzzard,

13. the red kite, the falcon, and the kite after their kinds. 

14. "every raven after its kind,

15. "the ostrich, the short-eared owl, the sea gull, and the hawk after their kinds,

16. "the little owl, the screech owl, the white owl,  

17. "the jackdaw, the carrion vulture, the fisher owl, 

18. "the stork, the heron, after its kind, and the hoopoe and the bat. 