Monday, 11 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 13 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 22:25-27)

25. Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag en verfoei, en Sy aangesig vir hom nie verberg nie; maar Hy het gehoor toe dié hom aangeroep het om hulp.  

26. Van U kom my lof in 'n groot vergadering; ek sal my geloftes betaal in teenwoordigheid van die wat Hom vrees. 

27. Die ootmoediges sal eet en versadig word; hulle sal die Here prys wat na Hom soek; mag julle hart vir ewig lewe!

Wednesday 13 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm. 22;24-26)

24. For He Has not despised nor abhored the affliction of the afflicted; nor Has He hidden His face from Him; but when He cried to Him, He heard. 

25. My praise shall be of You in the great assembly; I will pay My vows before those who fear Him. 

26. The poor shall eat and be satisfied; those who seek Him will praise the Lord. Let Your heart live forever!

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Sunday, 10 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 11 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 139:23,24)

23. Deurgrond my O God, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes; 

24. en kyk of daar by my 'n weg is van smart, en lei my op die ewige weg!

Monday 11 Desember 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 139:23,24)

23. Search me O God, and know my heart; test me and know my anxious thoughts. 

24. See if there is any offensive way in me, and lead me in the way everlasting!

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Saturday, 9 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 11 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:7-18)

7. "Maar die volgende mag julle nie eet nie van die wat herkou, en van die wat gesplitste kloue het: die kameel en die haas en die das, want hulle herkou maar het geen gesplitste kloue nie - onrein is hulle vir julle;

8. "ook die vark, want hy het gesplitste kloue, maar is geen herkouer nie - onrein is hy vir julle. Van hulle vleis mag julle nie eet, en hulle aas mag julle nie aanraak nie. 

9. "Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet. 

10. "Maar alles wat geen vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie, onrein is dit vir julle. 

11. "Al die rein voëls mag julle eet. 

12. "Maar dit is wat julle uit hulle nie mag eet nie: die arend en die lammervanger en die aasvoël;

13. "en die kuikendief en die valk, en die gier na sy soorte; 

14. "en elke kraai na sy soorte;

15. "en die volstruis en die naguil en die seemeeu, en die klein valk na sy soorte;

16. "en die steenuil, en die steunuil, en die silweruil;

17. "en die pelikaan en die klein-aasvoël en die visvanger;

18. "en die groot-sprinkaanvoël en die reier na sy soorte, en die hoep-hoep en die vlermuis."

Monday 11 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy14:7-18)

7. "However, of those who chew the cud or that have a split hoof completely divided - you may not eat the camel, the rabbit or the coney. Although they chew the cud, they do not have a split hoof, they are  ceremonially unclean for you. 

8. "The pig is also unclean; although it has a split hoof, it does not chew the cud. You are not to eat their meat or touch their carcasses. 

9. "Of all the creatures living in the water, you may eat any that has fins and scales. 

10. "But anything that does not have fins and scales you may not eat; for you it is unclean. 

11. "You may eat any clean bird.  

12. "But these you may not eat: the eagle, the vulture, the buzzard,

13. the red kite, the falcon, and the kite after their kinds. 

14. "every raven after its kind,

15. "the ostrich, the short-eared owl, the sea gull, and the hawk after their kinds,

16. "the little owl, the screech owl, the white owl,  

17. "the jackdaw, the carrion vulture, the fisher owl, 

18. "the stork, the heron, after its kind, and the hoopoe and the bat. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 10 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(11 Petrus 3:7-9)

7. Maar die teenswoordige hemele en die aarde is deur dieselfde Woord as 'n skat weggelê, en word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel, en die verderf van die goddelose mense. 

8. Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie geliefdes, dat een dag by die Here duisend jaar is, en duisend jaar soos een dag. 

9. Die Here vertraag nie die beloftes soos sommiges dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.  

Sunday 10 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(11 Peter 3:7-9)

7. But the heavens and the earth which are now preserved by the same Word, are reserved for fire until the day of judgement and perdition of ungodly men.  

8. But beloved, do not forget this one thing, that with the Lord one day is as a thousand years, and a thousand years as one day. 

9. The Lord is not slack concerning His promise, as some count slackness, but is longsuffering toward us, not willing that any should perish but that all should come to repentance. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Sondag 10 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 14:1-5)

1. "Julle is kinders van die Here julle God; julle mag julle ter wille van 'n dooie nie stukkend kerwe, of 'n kaalte tussen julle oë maak nie. 

2. "Want jy is 'n volk heilig aan die Here jou God, en jou het die Here uitverkies om Sy eiendomsvolk te wees uit al die volke wat op die aarde is. 

3. "Jy mag niks eet wat 'n gruwel is nie. 

4. "Die diere wat julle mag eet: 'n bees, 'n skaap, en 'n bok;  

5. "'n takbok en 'n gemsbok en 'n gestippelde takbok, en 'n steenbok, en 'n ribbok en 'n eland en 'n klipspringer;

6. "en al die ander wat gesplitste kloue het, en wel heeltemal in twee gesplitste kloue - en herkou onder die diere - dié mag julle eet."

Sunday 10 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 14:1-6)

1. "You are the children of the Lord your God; you shall not cut yourselves nor shave the front of your head, for the dead.   

2. "For you are a holy people to the Lord your God, and the Lord Has chosen you to be a people for Himself, a special treasure above all the peoples who are on the face of the earth. 

3. "You shall not eat any detestable thing. 

4. "These are the animals which you may eat; the ox, the sheep, the goat, 5. the deer, the gazelle, the roe deer, the wild goat, the antelope, and the mountain sheep.

6. You may eat any animal that has a split hoof divided in two, and that chews the cud."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Friday, 8 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 9 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 8:16-18)

16. "En niemand steek 'n lamp op, en maak dit met iets toe of sit dit onder 'n bed nie; maar hy sit dit op 'n staander, sodat die wat inkom, die lig kan sien.  

17. "Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek, wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie. 

18. "Pas dan op hoe julle hoor; want elkeen wat het, aan hom sal gegee word; en elkeen wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy dink dat hy het." 

Saturday 9 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 8:16-18)

16. "No one, when he has lit a lamp, covers it with a vessel or puts it under a bed, but sets it on a lampstand, that those who enter, may see the light. 

17. "For nothing is secret that will not be revealed, nor anything hidden that will not be known and come to light. 

18. "Therefore take heed how you hear. For whoever has, to him more will be given; and whoever does not have, even what he seems to have, will be taken from him."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 9 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 13:16-18)

16. "En al die buit daarvan, moet jy op die stadsplein bymekaarbring, en al die buit as voloffer met vuur verbrand aan die Here julle God; en dit moet vir ewig 'n puinhoop wees, dit mag nie weer opgebou word nie. 

17. "Ook mag daar niks van wat bangoed is, aan jou hand bly kleef nie, sodat die Here Hom van die gloed van Sy toorn kan afwend, en aan jou barmhartigheid kan bewys, en Hom oor jou ontferm en jou vermenigvuldig, soos Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het - 

18. "as jy luister na die stem van die Here jou God, om al Sy gebooie te hou wat ek jou vandag beveel, deur te doen wat reg is in die oë van die Here jou God. 

Saturday 9 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 13:16-18)

16. "And you shall gather all its plunder into the middle of the street, and completely burn with fire the city and all its plunder, for the Lord your God it shall be a heap forever; it shall not be built again. 

17. "So none of the accursed things shall remain in your hand, that the Lord may turn from the fierceness of His anger, and show you mercy, have compassion on you and multiply you, just as He swore to your fathers,

18. "because you have listened to the voice of the Lord your God, to keep all His commandments I command you today, to do what is right in the eyes of the Lord your God."