Thursday, 7 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG

Vrydag 8 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 13:10-15)

10. "En jy moet hom stenig, dat hy sterwe; want hy het probeer om jou weg te drywe van die Here jou God, wat jou uit Egipteland uit die slawehuis, uitgelei het. 

11. "En die hele Israel sal dit hoor en vrees, en hulle sal nie meer so 'n verkeerde ding doen nie. 

12. "As jy in een van jou stede wat die Here jou God jou gee om daar te woon, hoor sê: 

13. "'Deugniete het by jou opgetree en die inwoners van hulle stad verlei deur te sê: 'Laat ons gaan en ander gode dien - wat julle nie geken het nie - 

14. "dan moet jy terdeë ondersoek en naspeur en uitvra, en as dit waarheid is, staan die saak vas, is hierdie gruwel by jou gedoen, 

15. "dan moet jy die inwoners van dié stad sekerlik verslaan deur die skerpte van die swaard, deur dit met die banvloek te tref, en alles wat daarin is, ook die vee, met die skerpte van die swaard."

Friday 8 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 13:10-15)

10. "And you shall stone him with stones until he dies, because he sought to entice you away from the Lord your God, Who brought you out of the land of Egypt, from the house of bondage.  

11. "So all Israel shall hear and fear, and not again do such wickedness as this among you. 

12. "If you hear someone in one of your cities, which the Lord your God gives you to dwell in, saying: 

13. "'Corrupt men have gone out from among you and enticed the inhabitants of their city, saying:

'Let us go and serve other gods,' - which you have not known -

14. "then you shall inquire, search out, and ask diligently. And if it is indeed true and certain that such an abomination was committed among you, 

15. "you shall strike the inhabitants of that city with the edge of the sword, utterly destroying it, all that is in it, and its livestock - with the edge of the sword." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 8 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 10:29-31)

29. "Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. 

30. "En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel. 

31. "Wees dan nie bevrees nie, julle is meer werd as baie mossies."

Friday 8 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Matthew 10:29-31)

29. "Are not two sparrows sold for a copper coin? And not one of them falls to the ground apart from your Father's will. 

30. "But the very hairs of your head are all numbered. 

31. "Do not fear therefore; you are of more value than many sparrows."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Wednesday, 6 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 7 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 40:10-18)

10. Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het, saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.  

11. Kyk tog, sy krag is in sy kruis, en sy sterkte in die spiere van sy buik. 

12. Hy hou sy stert reguit soos 'n seder, die senings van sy dye is inmekaar gevleg. 

13. Sy gebeente is pype van koper, sy bene soos stawe van yster. 

14. Hy is die eersteling van die weë vsn God; Hy wat hom gemaak het, het hom sy swaard verskaf. 

15. Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar. 

16 Onder lotusbome lê hy, in 'n skuilplek van riete en moeras. 

17. Lotusbome oordek hom as sy skaduwee, die rivierwilgers omring hom. 

18. As die rivier swel - hy word nie verskrik nie; hy voel gerus, ook al bruis die Jordaan teen sy mond. 

Thursday 7 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Job 40:15-23)

15. Look now at the behemoth (hippo) which I made along with you; he eats grass like an ox. 

16. See now, his strength is in his hips, and his power is in his stomach muscles. 

17. He moves his tail like a cedar; the sinews of his thighs are tightly knit.  

18. His bones are like beams of bronze, his ribs like bars of iron. 

19. He is the first of the ways of God; only He Who made him, can bring near His sword. 

20. Surely the mountains yield food for him, and all the beasts of the fields play there. 

21. He lies under the lotus trees, in a covert of reeds and marsh. 

22. The lotus trees cover him with their shade; the willows by the brook surround him. 

23. Indeed the river may rage, yet he is not disturbed; he is confident, though the Jordan gushes into his mouth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Sunday, 26 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 29 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 3:4,5)

4. Maar U Here, is 'n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef. 

5. Luid roep ek die Here aan, en Hy verhoor my van Sy heilige berg. 

Wednesday 29 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 3:3,4)

3. But You O Lotd, are a shield to me, my Glory, and the One Who lifts up my head. 

4. I cried to the Lord with my voice. and He heard me from His holy hill. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 30 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 3:6-9)

6. Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die Here ondersteun my.  

7. Ek sal nie vrees vir tienduisende van mense wat rondom my gereed staan nie. 

8. Staan op Here; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek. 

9. Die heil behoort aan die Here, laat U seën wees oor U volk! Sela. 

Thursday 30 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 3:5-8)

5. I lay down and slept; I awoke, for the Lord sustained me. 

6. I will not be afraid of ten thousands of people, who have set themselves against me all around.  

7. Arise O Lord; save me O my God! For You have struck all my enemies on the cheek bone; You have broken the teeth of the ungodly.  

8. Salvation belongs to the Lord. Your blessing is upon Your people. Selah. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 29 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 12:1-3)

1. "Dit is die insettinge en die verordeninge wat julle sorgvuldig moet hou in die land wat die Here, die God van jou vaders, jou gegee het om in besit te neem, al die dae wat julle op die aarde lewe. 

2. "Julle moet terdeë verniel al die plekke waar die nasies wat julle gaan verdrywe, hulle gode gedien het op die hoë berge, en op die heuwels en onder elke groen boom. 

3. "En julle moet hulle altare omgooi, en hulle klippilare verbrysel, en hulle heilge boomstamme met vuur verbrand; en die gesnede beelde van hulle gode omkap, en hulle naam van die plek laat verdwyn."

Wednesday 29 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 12:1-3)

1. "These are the statutes and the judgements which you shall be careful to observe in the land which the Lord God of your fathers is giving you to possess, all the days that you live on the earth. 

2. "You shall utterly destroy all the places where the nations which you shall dispossess, served their gods, on the high mountains and on the hills, and under every green tree.  

3. "And you shall destroy their altars, break their sacred pillars, and burn their wooden images with fire; you shall cut down the carved images of their gods, and destroy their names from that place."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 30 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 12:4-7)

4. "So mag julle nie doen met die Here julle God nie;

5. "maar die plek wat die Here julle God uit al julle stamme sal uitkies, om Sy Naam daar te vestig, om daar te woon, moet julle opsoek en daarheen moet julle kom. 

6. "En daarheen moet julle jul brandoffers bring, en julle slagoffers en julle tiendes, en die offergawe van julle land, en julle gelofte- en julle vrywillige offers, en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee.  

7. "En daar moet julle voor die aangesig van die Here julle God eet en vrolik wees, julle en jul huisgesinne, en alles waar julle jul hand aan slaan, waarin die Here jou God jou geseën het."

Thursday 30 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 12:4-7)

4. "You shall not worship the Lord your God with such things,

5. "but you shall seek the place where the Lord your God chooses, out of all your tribes, to put His Name for His dwelling place; and there you shall go. 

6. "There you shall take your burnt offerings, your sacrifices, your tithes, the heave offerings, and firstborn of your herds and flocks. 

7. "And there you shall eat before the Lord your God, and you shall rejoice in all to which you have put your hand, you and your households, in which the Lord your God Has blessed you."