Sunday, 26 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 6 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 121:5-8)

5. Die Here is jou Bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand. 

6. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. 

7. Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal hy bewaar. 

8. Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid. 

Wednesday 6 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 121:5-8)

5. The Lord is your Keeper; the Lord is your shade at your right hand. 

6. The sun shall not strike you by day, nor the moon by night. 

7. The Lord shall preserve you from all evil; He shall preserve your soul. 

8. The Lord shall preserve your going out and your coming in, from this time forth, and even forever more. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 28 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 1:1-3)

1. Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose, en nie staan op die weg van die sondaars, en nie sit in die kring van die spotters nie;

2. maar sy behae is in die wet van die Here, en hy oordink Sy wet dag en nag. 

3. En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd, en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. 

Tuesday 28 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Psalm 1:1-3)

1. Blessed is the man who walks not in the counsel of the ungodly, nor stands in the path of sinners, nor sits in the seat of the scornful;

2. but his delight is in the law of the Lord, and in His law he meditates day and night. 

3. He shall be like a tree planted by the rivers of water, that brings forth its fruit in its season, whose leaf also shall not wither; and whatever he does shall prosper.   

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Thursday 7 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomium 13:5-9)

5. "But that prophet or that dreamer of dreams shall be put to death, because he has spoken in order to turn you away from the Lord your God, Who brought you out of the land of Egypt, and redeemed you from the house of bondage, to entice you from the way in which the Lord your God commanded you to walk. So you shall put away the evil from your midst. 

6. "If your brother, the son of your mother, your son or your daughter, the wife of your bosom, or your friend who is as your own soul, secretly entices you, saying: 'Let us go and serve other gods,' which you have not known, neither you nor your fathers,

7. "of the gods of the people which are all around you, near to you or far off from you, from one end of the earth to the other end of the earth, 

8. "you shall not consent to him or listen to him, nor shall your eye pity him, nor shall you spare him or conceal him;

9. "but you shall surely kill him; your hand shall be first against him to put him to death, and afterward the hand of all the people."

Donderdag 7 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 13:5-9)

5. "Maar dié profeet of dié man wat as dromer optree, moet gedood word, want hy het afval verkondig van die Here julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, en jou uit die slawehuis verlos het, deur jou af te drywe van die weg wat die Here jou God jou beveel het, om daarop te wandel. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei. 

6. "As jou broer, die seun van jou moeder, of jou seun of dogter, of die vrou wat jy liefhet, of jou vriend wat soos jou eie siel is, jou in die geheim verlok en sê: 'Laat ons gaan en ander gode dien - wat jy en jou vaders nie geken het nie,

7. "uit die gode van die volke wat rondom julle is, naby jou of ver van jou af, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde -

8. "dan moet jy nie inwillig, en na hom nie luister nie; ook mag jou oog hom nie verskoon nie, en jy mag jou nie ontferm en niks om sy ontwil wegsteek nie,

9. "maar jy moet hom sekerlik doodmaak; jou hand moet eerste teen hom wees om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 2 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 118:9-12)

9. Dit is beter om by die Here te skuil, as om op edeles te vertrou. 

10. Al die heidene het my omsingel; dit is in Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het. 

11. Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het. 

12. Hulle het my omsingel soos bye - hulle is uitgeblus soos 'n doringtakvuur; dit is in die Naam van die Here dat ek hulle stukkend gekap het. 

Saturday 2 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 118:9-12)

9. It is better to trust in the Lord than to put confidence in princes.  

10. All nations surrounded me, but in the Name of the Lord I will destroy them. 

11. They surrounded me, yes they surrounded me; but in the Name of the Lord I will destroy them. 

12. They surrounded me like bees; they were quenched like a fire of thorns; for in the Name of the Lord I will destroy them.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 2 Desember 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 12:12-15)

12. "En julle moet vrolik wees voor die Here julle God, julle en julle seuns en julle dogters, en julle slawe en julle slavinne en die Leviet wat in julle poorte is, want hy het geen deel of erfenis saam met julle nie. 

13. "Neem jou in ag dat jy jou brandoffers nie bring op elke plek wat jy sien nie;

14. "maar op die plek wat die Here in een van julle stamme sal uitkies, daar moet jy jou brandoffers, en daar alles bring wat ek jou beveel. 

15. "Maar na hartelus mag jy slag en vleis eet, ooreenkomstig die seën van die Here jou God, wat Hy jou in al jou poorte gee; die onreine en die reine mag daarvan eet, soos van die gemsbok en die takbok."

Saturday 12 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deteronomy 12:12-15)

12. "And you shall rejoice before the Lord your God, you and your sons and your daughters, your male and your female servants, and the Levite who is within your gates, since he has no portion nor inheritance with you. 

13. "Take heed to yourself that you do not offer your burnt offerings in every place you see;

14. "but in the place which the Lord chooses, in one of your tribes, there you shall offer your burnt offerings, and there you there you shall do all that I command you.

15. "However, you may slaughter and eat meat within all your gates, whatever your heart desires, according to the blessing of the Lord your God which He Has given you; the unclean and the clean may eat of it, of the gazelle and the deer alike."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Saturday, 25 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY. M

Vrydag 1 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 10:29-37)

29. Maar hy wou homself regverdig en sê vir Jesus: "En wie is my naaste?"

30. En Jesus antwoord en sê: "'n Sekere man het afgegaan van Jerusalem na Jérigo, en onder rowers verval, en nadat hulle hom uitgetrek en geslaan het, gaan hulle weg en laat hom half dood lê. 

31. "En bygeval het 'n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby. 

32. "En net so het 'n Leviet by dié plek gekom en hom gesien, en anderkant verbygegaan. 

33. "Maar 'n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel, 

34. en na hom gegaan, sy wonde verbind, en olie en wyn daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp, en hom na 'n herberg geneem en vir hom gesorg. 

35. "En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: 'Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom.'

36. "Wie dan van hierdie drie dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?"

37. En hy antwoord: 'Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het.'

Toe sê Jesus vir hom: "Gaan, en doen jy net so."

Friday 1 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 10:29-37)

29. But he, wanting to justify himself, said to Jesus: "And who is my neighbour?"

30. Then Jesus answered and said: "A certain man went down from Jerusalem to Jericho, and fell among thieves, who stripped him of his clothing, wounded him, and departed, leaving him half dead. 

31. "Now by chance a certain priest came down that road. And when he saw him, passed by on the other side. 

32. "Likewise a Levite, when he arrived at the place, came and looked, and passed by on the other side. 

33. "But a certain Samaritan, as he journeyed, came where he was. And when he saw him, he had compassion. 

34. "So he went to him and bandaged his wounds, pouring oil and wine; and set him on his own animal, brought him to an inn, and took care of him. 

35. "On the next day, when he departed, he took out two denarii, gave them to the innkeeper, and said to him:

: 'Take care of him, and whatever more you spend, when I come again, I will repay you.' 
36. "So which of these three do you think was neighbour to him who fell among the thieves?"

37. And he said: "He who showed mercy on him." Then Jesus said to him: "Go and do likewise."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 26 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Markus 9:37)

"Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in My Naam, ontvang My. En elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het."

Sunday 26 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Mark 9:37)

"Whoever receives one of these little children in My Name receives Me; and whoever receives Me, receives not Me but Him Who sent Me."