Wednesday, 1 November 2017

HERMA SE BLOG. / HERMA'S BLOG.

Saterdag 4 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 8:19,20)

19. "Maar as jy nogtans die Here jou God vergeet, en agter ander gode aanloop en hulle dien en voor hulle neerbuig, dan verseker ek julle vandag, dat julle sekerlik sal omkom;

20. "soos die nasies wat die Here voor julle vernietig, so sal julle omkom, omdat julle na die Stem van die Here julle God nie geluister het nie."

Saturday 4 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 8:19,20)

19. "Then it shall be, if you by any means forget the Lord your God, and follow other gods, and serve them and worship them, I testify against you this day that you shall surely perish, 

20. "as the nations which the Lord destroys before you, so you shall perish, because you would not be obedient to the voice of the Lord your God." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG

Sondag 5 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 9:1-3)

1. "Hoor Israel, jy trek vandag deur die Jordaan om nasies in besit te gaan neem, wat groter en sterker is as jy, stede wat groot en tot aan die hemel versterk is, 

2. "'n groot volk van hoë gestalte, die kinders van die Enakiete, wat jy ken en wat jy van hoor sê het: 'Wie kan stand hou voor die kinders van Enak?'

3. "Weet dan vandag dat die Here jou God die Een is wat oortrek soos 'n verterende vuur. Hy sal hulle vernietig en hulle voor jou onderwerp, sodat jy hulle gou kan verdrywe en tot niet maak, soos die Here jou beloof het."

Sunday 5 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 9:1-3)

1. "Hear O Israel: you are to cross over the Jordan today, and go in to dispossess nations greater and mightier than yourself, cities great and fortified up to heaven, 

2. "a people great and tall, the descendants of the Anakim, whom you know and of whom you heard it said: 'Who can stand before the descendants of Anak?'

3. "Therefore understand today that the Lord your God is He Who goes over before you as a consuming fire. He will destroy them and bring them down before you; so you shall drive them out and destroy them quickly, as the Lord Has said to you."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 5 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psslm 65:11-13)

12. U kroon die jaar van U goedheid, en U voetspore drup van vettigheid. 

13. Die weivelde van die woestyn drup, en die heuwels gord hulleself met gejuig. 

14. Die weivelde is bekleed met troppe kleinvee, en die dale is bedek met koring, hulle juig, ook sing hulle. 

Sunday 5 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 65:11-13)

11. You crown the year with Your goodness, and Your paths drip with abundance. 

12. They drop on the pastures of the wilderness, and the little hills rejoice on every side. 

13. The pastures are clothed with flocks; the valleys also are covered with grain; they shout for joy, they also sing. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 6 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 9:4-6)

4. "As die Here jou God hulle voor jou uit verjaag, moet dan nie in jou hart spreek en sê: 'Die Here het my ter wille van my geregtigheid ingebring om hierdie land in besit te neem nie;' want weens die goddeloosheid van hierdie nasies, verdryf die Here hulle voor jou uit. 

5. "Nie ter wille van jou geregtigheid en die opregtheid van jou hart kom jy in om hulle land in besit te neem nie, maar weens die goddeloosheid van hierdie nasies verdryf die Here jou God hulle voor jou uit, en om die Woord te vervul wat die Here vir jou vaders, Abraham, Isak en Jakob gesweer het. 

6. "Weet dan dat die Here jou God nie ter wille van jou geregtigheid jou hierdie goeie land gee om dit in besit te neem nie, want jy is 'n hardnekkige volk. 

Monday 6 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 9:4-6)

4. "Do not think in your heart, after the Lord your God Has cast them out before you, saying; 'Because of my righteousness the Lord Has brought me in to possess the land,' but it is because of the wickedness of these nations that the Lord is driving them out from before you. 

5. "It is not because of your integrity, righteousness or the uprightness of your heart that you go in to possess their land, but because of the wickedness of these nations that the Lord your God drives them out from before you, and to accomplish the Word which the Lord swore to your fathers, to Abraham, Isaac and Jacob. 

6. "Therefore understand that the Lord your God is not giving you this good land to possess, because of your righteousness, for you are a stiff-necked people." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Vrydag 3 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 8:11-18)

11. "Neem jou dan in ag dat jy die Here jou God nie vergeet deur Sy gebooie en Sy verordeninge en Sy insettinge wat ek jou vandag beveel, nie hou nie;

12. "sodat jy nie miskien eet en versadig word nie, en jy mooi huise bou en bewoon,   

13. "en jou beeste en jou kleinvee vermeerder, en jou silwer en goud vermeerder, ja, alles wat jy het vermeerder -

14. "en jou hart hom dan verhef, en jy die Here jou God vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis uitgelei het;

15. "wat jou deur die groot en vreeslike woestyn gelei het, deur giftige slange en skerpioene en 'n dorsland sonder water; wat vir jou water uit die klipharde rots laat kom het;

16. "wat jou in die woestyn manna laat eet het, wat jou vaders nie geken het nie, om jou te verootmoedig en jou te beproef, om uiteindelik aan jou goed te doen - 

17. "en jy in jou hart dink: 'My krag en die sterkte van my hand, het vir my hierdie rykdom verwerwe.'

18. "Maar dink aan die Here jou God, dat dit Hy is wat jou krag gee om rykdom te verwerwe, dat Hy Sy verbond kan bevestig wat Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het, soos dit vandag is."

Friday 3 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 8:11-18)

11. "Beware that you do not forget the Lord your God by not keeping His commandments, His judgements, and His statutes which I command you today,

12. "lest when you have eaten and are full, and have built beautiful houses and dwell in them;  

13. "and when your herds and your flocks multiply, and your silver and your gold are multiplied, and all that you have is multiplied; 

14. "when your heart is lifted up, and you forget the Lord your God Who brought you out of the land of Egypt, from the house of bondage; 

15. "Who led you through the great and terrible wilderness, in which were fiery serpents and scorpions, and thirsty land where there was no water; Who brought water for you out of a flinty rock;

16. "Who fed you in the wilderness with manna, which your fathers did not know, that He might humble you and that He might test you, to do you good in the end -

17. "then you say in your heart: 'My power and the might of my hand have gained me this wealth.'

18, "And you shall remember the Lord your God, for it is He Who gives you power to get wealth, that He may establish His covenant which He swore to your fathers, as it is this day."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 13 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 9:25-29)

25. "Ek het neergeval voor die aangesig van die Here, die veertig dae en veertig nagte wat ek neergeval het, omdat die Here gesê het dat Hy julle wou verdelg. 

26. "En ek het gebid en gesê: 'Here, Here, stort U volk en U erfdeel wat U deur U Grootheid verlos het, wat U deur 'n Sterke Hand uitgelei het, nie in die verderf nie.   

27. "Dink aan U knegte, Abraham, Isak en Jakob; kyk nie na die hardheid van hierdie volk, of aan hul goddeloosheid en hulle sonde nie,

28. "sodat die land waar U ons uitgelei het, nie kan sê nie: ~Omdat die Here hulle nie kon bring in die land wat Hy hulle beloof het nie, en omdat Hy hulle haat, het Hy hulle uitgelei, om hulle in die woestyn te laat sterwe!~

29. "'Hulle is tog U volk en U erfdeel, wat U deur U Grote Krag en deur U Uitgestrekte Arm uitgelei het.'"

Monday 13 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 9:25-29)

25. "So I fell down and lay prostrate before the Lord, forty fsys and forty nights, because the Lord Had said He would destroy you. 

26. "And I prayed to the Lord: 'O Lord God, do not destroy Your people and Your heritage, whom You Have redeemed through Your Greatness, whom You have brought out of Egypt with a Mighty Hand. 

27. "'Remember (earnestly) Your sevants, Abraham, Isaac and Jacob, look not at the stubbornness of this people, or at their wickedness, or at their sin,  

28. "lest the land from which You brought us out, say: ~Because the Lord was not able to bring them into the land which He promised them, and because He hated them, He Has brought them out to slay them in the wilderness~!

29. "'Yet they are Your people and Your inheritance, whom You brought out by Your Mighty Power and by Your Outstretched Arm.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag12 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Efesiërs 6:10-12)

10. Eindelik my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van Sy sterkte. 

11. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. 

12. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. 

Sunday 12 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Ephesians 6:10-12)

10. Finally, be strong in the Lord and in His Mighty Power.  

11. Put on the full armour of God, so that you can take your stand against the devil's schemes. 

12. For our struggle is not against flesh and blood, but against the rulers, the authorities, against the powers of this dark world, and against the spiritual forces of evil in the heavenly realm.  