Friday, 11 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 22 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 21:18-20)

18. "En die boustof van sy muur was jaspis, en die stad was suiwer goud, soos suiwer glas. 

19. "En die fondamentstene van die muur van die stad was versierd met allerhande edelgesteentes. Die eerste fondament was jaspis, die tweede saffier, die derde chalcedoon, die vierde smarag;

20.  "die vyfde sadóniks, die sesde sardius, die sewende chrisoliet, die agste beril, die negende topaas, die tiende chrísopraas, die elfde hiasínt, die twaalfde ametís. 

Tuesday 22 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:18-20)

18. "The wall was built of jasper, while the city (itself was of) pure gold, clear and transparent like glass. 

19. "The foundation (stones) of the wall of the city were ornamented with all the precious stones. The first foundation stone was jasper, the second sapphire, the third chalcedony (or white agate), the fourth emerald,

20. "the fifth onyx, the sixth sardius, the seventh chrysolite, the eighth  beryl, the ninth topaz, the tenth chrysoprase, the eleventh jacinth, the twelfth amethyst. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 23 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 21:21,22)

21. "En die twaalf poorte was twaalf pêrels; elkeen van die poorte was uit een pêrel, en die straat van die stad was suiwer goud, soos deurskynende glas. 

22. "En 'n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam. 

Wednesday 23 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:21,22)

21. "And the twelve gates were twelve pearls, each separate gate being built of one solid pearl. And the main street (the broadway) of the city was of gold, as pure and translucent as glass. 

22. "I saw no temple in the city, for the Lord God Omnipotent (Himself) and the Lamb (Himself) are its temple. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 24 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 21:23-26)

23. "En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van God, die Almagtige, het hom verlig, en die Lam is sy lamp. 

24. "En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin. 

25. "En bedags - want nag sal daar nie meer wees nie - sal sy poorte nooit gesluit word nie;

26.  "en hulle sal die heerlikheid en die eer van die nasies daarin bring."

Thursday 24 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:23-26)

23. "And the city has no need of the sun nor the moon to give light to it, for the splendour and radiance (glory) of God illuminate it, and the Lamb is its lamp. 

24. "The nations shall walk by its light, and the rulers and leaders of the earth shall bring into it their glory. 

25. "And the gates shall never be closed by day, and there shall be no night there;

26. "they shall bring the glory (the splendour and majesty) and the honour of the nations into it."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 17 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 33:6,7)
6. Deur die Woord van die Here is die hemele gemaak, en deur die Gees van Sy mond, hulle hele leër. 
7. Hy versamel die waters van die see in 'n hoop; Hy bêre die wêreldvloede weg in skatkamers. 

Sunday 17 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 33:6,7)
6. By the Word of the Lord the heavens were made, and all the host of them by the breath of His mouth. 
7. He gathers the waters of the sea together as a heap; He lays up the deep in storehouses. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

Thursday, 20 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 21 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:11,12)
11. "En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus, totdat ook hulle mede-diensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees. 
12.  "En ek het gesien toe Hy die sesde seël oopgemaak het, en kyk, daar was 'n groot aardbewing; en die son het swart geword soos 'n harige sak, en die maan het geword soos bloed."

Friday 21 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:11,12)
11. "Then they were each given a long and flowing and festive white robe, and told to rest and wait patiently a little while longer, until the number should be complete of their fellow servants and their brethren, who were to be killed as they themselves had been.  
12. "When He (the Lamb) broke open the sixth seal, I looked, and there was a great earthquake; and the sun grew black as sackcloth of hair, (the full disk of) the moon became like blood. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

Sunday, 16 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 19 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:7,8)
7. "En toe Hy die vierde seël oopgemaak het, hoor ek die stem van die vierde lewende wese sê: 'Kom kyk!'
8. "En ek het gesien en kyk, daar was 'n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes, en deur die wilde diere van die aarde."

Wednesday 19 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:7,8)
7. "When the Lamb broke open the fourth seal, I heard the fourth living creature call out: 'Come!'  
8. "So I looked, and behold, an ashy pale horse (black and blue, as if made so by bruising), and it's rider's name was Death, and Hades (the realm of the dead) followed him closely. And they were given authority and power over a fourth part of the earth, to kill with the sword and with famine and with plague: (pestilence, disease) and with wild beasts of the earth."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 18 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6;5,6)
5. "En toe Hy die derde seël oopgemaak het, hoor ek die derde lewende wese sê: 'Kom kyk!' En ek het gesien, en kyk, daar was 'n swart perd, en hy wat daarop sit, het 'n skaal in sy hand. 
6. "En ek het 'n stem tussen die lewende wesens hoor sê: ''n
Rantsoen koring vir 'n penning, en drie rantsoene gars vir 'n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie!'"

Tuesday 18 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:5,6)
5. "When He broke open the third seal, I heard the third living creature call out: 'Come and look' And I saw, and behold, a black horse, and in his hand the rider had a pair of scales (a balance).
6. "And I heard what seemed to be a voice from the midst of the four living creatures, saying: 'A quarts of wheat for a denarius (a whole day's wages), and three quarts of barley for a denarius; but do not harm the oil and the wine!'"