Tuesday, 14 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 26 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Judas 1:10,11)
10. Maar hierdie mense belaster alles wat hulle nie ken nie; en alles wat hulle soos die redelose diere, op natuurlike wyse verstaan, daardeur gaan hulle te gronde. 
11. Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel en om loon, hulleself in die verleiding van Bileam gestort, en in die verset van Korag omgekom. 

Sunday 26 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Jude 1:10,11)
10. Yet these people slander whatever they do not understand, and the very things that they understand by instinct - as irretional animals do - will destroy them. 
11. Woe to them! They have taken the way of Cain; they have rushed for profit into Balaam's error; they have been destroyed in Korah's rebellion. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 25 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Judas 1:7-9)
7. Soos Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle, wat op dieselfde manier as hierdie mense gehoereer en agter vreemde vlees aangeloop het, as 'n voorbeeld gestel is, terwyl hulle die ewige vuur ondergaan. 
8. Tog besoedel ook hierdie mense net so in hulle dromery die vlees en verag die heerskappy, en laster die heerlike wesens. 
9. Maar toe Migael die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering durf uitspreek nie, maar het gesê: "Die Here bestraf jou!" 

Saturday 25 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Jude 1:7-9)
7. As Sodom and Gomorrah and the cities around them in a similar manner to these, having given themselves over to sexual immorality and gone after strange flesh, are set forth as an example, suffering the vengeance of eternal fire. 
8. Likewise also these dreamers defile the flesh, reject authority and speak evil of dignitaries. 
9. Yet Michael the arcangel in contending with the devil, when he disputed about the body of Moses, dared not bring against him a reviling accusation, but said: "The Lord rebuke you!"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 22 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Judas 1:1,2)
1. Judas 'n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is:
2. Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word.  

Wednesday 22 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Jude 1:1,2)
1. Jude, a servant of Jesus Christ and a brother of James. To those who have been called, who are loved by God the Father and kept by Jesus Christ. 
2. Mercy, peace and love be yours in abundance. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 17 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Matthéüs 28:11-15)
11. En terwyl hulle op weg was, kom daar sommige van die wag in die stad en vertel die owerpriesters alles wat gebeur het.  
12. En nadat hulle saam met die ouderlinge vergader en raad gehou het, het hulle die soldate baie geld gegee 
13. en gesê: "Julle moet sê: 'Sy dissipels het in die nag gekom en Hom gesteel terwyl ons aan die slaap was,'
14. "En as dit by die goewerneur gehoor word, sal ons hom tevrede stel en maak dat julle sonder sorg is."
15. Hulle het toe die geld geneem en gedoen soos hulle geleer was. En hierdie verhaal is versprei onder die Jode, tot vandag toe. 

Monday17 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Matthew 28:11-15)
11. While they were on their way, behold, some of the guards went into the city and reported to the chief priests everything that had occurred. 
12. And when the chief priests had gathered with the elders and had consulted together, they gave a sufficient sum of money to the soldiers, 
13. and said: "Tell people: 'His disciples came at night and stole Him away while we were sleeping.'
14. "And if the governour hears of it, we will appease him and make you save and free from trouble and care."
15. So they took the money and they did as they were instructed; and this story has been current among the Jews to the present day. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

Saturday, 11 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 17 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:19-21)
19. En hieraan weet ons dat ons uit die waarheid is; en ons sal ons harte voor hom gerusstel,
20. Want as ons hart ons veroordeel, God is meer as ons hart, en Hy weet alles. 
21. Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid voor God.   

Friday 17 February 2017. . 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:19-21)
19. This is how we know we belong to the truth, and how we set our hearts to rest in His presence: 
20. If our hearts condemn us, we know that God is greater than our hearts, and He knows everything.  
21. Dear friends. If our hearts do not condemn us, we have confidence before God.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 19Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 3:23,24)
23. En dit is Sy gebod: dat ons in
die Naam van Sy seun Jesus Christus moet glo, en mekaar liefhê soos Hy ons 'n gebod gegee het. 
24. En hy wat Sy gebooie bewaar, bly
In Hom, en Hy in hom. En hieraan weet ons dat Hy in ons  bly: Aan die Gees wat Hy ons gegee het. 

Sunday 19 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 3:24,25)
23. And this is His command: to believe in the Name of His Son, Jesus Christ, and to love one another as He commanded us. 
24. The one who keeps God's commands live in Him, and He in them. And this is how we know that He lives in us: We know it by the Spirit He gave us. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /: A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 25 Februarie  2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:1-3)
1. Broeders. glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 
2. Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God;
3. En elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie, en dit is die gees van die antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.   

Saturday 25 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:1-3)
1. Dear friends, do not believe every spirit, but test the spirits to see whether they are from God, because many false prophets have gone into the world.  
2. This is how you can recognize the Spirit of God: Every spirit that acknowledges that Jesus Christ Has come in the flesh, is from God, 
3. But every spirit that does not acknowledge Jesus, is not from God. This is the spirit of the antichrist, which you have heard is coming, and even now is already in the world.   