Tuesday, 7 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 13 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(2 Johannes 1:1-3)
1. Die ouderling aan die uitverkore vrou en haar kinders - wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook elkeen wat die waarheid leer ken het,
2. Ter wille van die waarheid wat in ons bly, en by ons vir ewig sal wees - 
3. Genade, barmhartigheid en vrede sal met julle wees van God die Vader en van die Here Jesus Christus, die Seun van die Vader, in waarheid en liefde. 

Monday 13 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(2 John 1:1-3)
1. The elder, to the lady chosen by God sn to her children, whom I love in the truth - and not I only, but also all who know the truth - 
2. Because of the truth, which lives in us and will be with us forever : 
3. Grace, mercy and peace from God the Father and from Jesus Christ, the Father's Son, will be with us in truth and love.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 28 February 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 4:7-9)
7. Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.  
8. Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde. 
9. Hieron is die liefde van God tot ons geopenbaar: dat God Sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.  

Tuesday 28 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:7-9)
7. Dear friends, let us love one another, for love comes from God. 
Everyone who loves has been born of God, and knows God. 
8. Whoever does not love does not know God, because God is love. 
9. This is how God showed His love among us: He sent His One and only Son into the world, that we might live through Him. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 7 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:10-12)
10. Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hy wat God nie glo nie, het Hom tot leuenaar gemaak, omdat hy die getuienis nie geglo het wat God aangaande Sy Seun getuig het nie.  
11. En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in Sy Seun. 
12. Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. 

Tuesday 7 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:10-12)
10. He who believes in the Son of God has the witness in himself; he who does not believe God has made Him a liar, because he does not believe the testimony that God Has given of His Son.  
11. And this is the testimony: that God Has given us eternal life, and this life is in His Son. 
12. He who has the Son has life; he who does not have the Son of God, does not have life. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

Thursday, 26 January 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 30 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 2:1,2)
1. My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het 'n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.  
2. En Hy is 'n Versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s'n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld. 

Monday 30 January 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(1 John 2:1,2)
1. My little children, I am writing these things to you so that you may not sin. But if anyone does sin, we have an Advocate with the Father, Jesus Christ the Righteous One,  
2. And He Himself is the atoning Sacrifice for our sins, and not only for our sins, but also for the whole world. 

( Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle heerlikheid, lofprysing, eer, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)  

Saturday, 7 January 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 9 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 1:32)
En Johannes het getuig en gesê: "Ek het die Gees soos 'n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly."

Monday 9 January 2017. 
A PEARL FOR EVERY DAY:  
John gave further evidence saying: "I have seen the Spirit descending as a dove out of heaven, and He dwelt on Him, (never to depart)."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan u kom toe alle eer, heerlikheid, aanbidding en danksegging tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  reveal the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)  

Monday, 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 7 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 2:21-23)
21. Ek het nie aan julle geskrywe omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle die waarheid ken en omdat geen leuen uit die waarheid is nie. 
22. Wie is die leuenaar behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is?Dit is die antichris wat die Vader en die Seun loën. 
23. Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie. 

Tuesday 7 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 2:21-23)
21. I do not write to you because you do not know the truth, but because you do know it, and no lie comes from the truth. 
22. Who is the liar? It is the man who denies that Jesus is the Christ. Such a man is the antichrist. He denies the Father and the Son. 
23. No one who denies the Son has the Father; whoever acknowledges the Son, has the Father also. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 2 Februarie.2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 2:7,8)
7. Broeders, dit is geen nuwe gebod wat ek aan julle skryf nie, maar 'n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die Woord wat julle van die begin af gehad het. 
8. En tog skryf ek aan julle 'n nuwe gebod wat waar is in Hom en in julle, want duisternis gaan verby en die waaragtige Lig skyn alreeds.  

A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 2:7,8)
7. Dear friends, I am not writing a new commandment to you, but an old commandment that you have had from the beginning. The old commandment is the Word you already heard. 
8. On the other hand, I am writing a new commandment to you which is true to Him and in you. The darkness is passing away and the True Light is already shining. 