Friday, 10 June 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 18 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Efesiërs 1:22,23)
22. En Hy het alle dinge onder Sy voete onderwerp, en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee, 
23. Wat Sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.  

Saturday 18 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Ephesians 1:22,23)
22. And God put all things under Christ's feet, and He gave Him to the Church as Head over all things. 
23. Now the Church is His body, the fullness of Him Who fills all in all. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woendag 15 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Timotheus 5:8)
Maar iemand wat vir sy eie mense en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige. 

Wednesday 15 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 Timothy 5:8)
But if someone does not provide for his own, especially his own family, he has denied the faith and is worse than an unbeliever. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 14 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Galasiërs 5:18)
Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. 

Tuesday 14 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Galatians 5:18)
But if you are led by the Spirit, you are not under the law. 


'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 13 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Filippense 4:6)
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging, bekend word by God. 

Monday 13 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Philippians 4:6)
Do not be anxious about anything. Instead, in every situation, through prayer and petition with thanksgiving, tell your requests to God. 

Thursday, 9 June 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 10 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Deuteronomium 5:16)
Eer jou vader en jou moeder soos die Here jou God jou beveel het, dat jou dae verleng mag word en dat dit met jou goed mag gaan, in die land wat die Here jou God aan jou gee. 

A PEARL FOR EACH DAY:
(Deuteronomy 5:16)
Honour your father and your mother just as the Lord your God Has commanded you to do, so that your days may be extended, and that it may go well with you in the land that He is about to give you.  


Monday, 6 June 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY. Dinsdag 7 Junie 2016. 'N PÊREL VIR ELKE DAG: Tuesday 7 June 2016. A PEARL FOR EACH DAY:

Woensdag 8 Junie 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(11 Korinthiërs 5:21)
Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. 

Wednesday 8 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(11 Corinthians 5:21)
For our sake He made Christ (virtually) to be sin, so that in and through Him we might become (endued with, viewed as being in, and examples of) the righteousness of God (what we ought to be, approved and acceptable and in right relationship with Him, by His goodness).



'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY. Dinsdag 7 Junie 2016. 'N PÊREL VIR ELKE DAG: Tuesday 7 June 2016. A PEARL FOR EACH DAY:

Saterdag 11 Junie 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:


(Filippense 4:4)
Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!

Saturday 11 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
Rejoice in the Lord always. Again I say: Rejoice!